Sondag oggend alleen tyd

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
928
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vanoggend besluit allen daar buite is wat ek kort

Babilonstoring

01-4.jpg


Padwerke steeds aan die gang tussen Caledon en Hermanus, dit gaan nog lank vat om te voltooi

02-4.jpg


03-2.jpg


04-3.jpg


05-1.jpg


Shaws pas, nog lank nie klaar nie

06-1.jpg


07-1.jpg


09.jpg


10.jpg


11.jpg


12.jpg


13.jpg


14.jpg


15.jpg


16.jpg


17.jpg


Die ou stasiegebou is heeltemal afgebreek en geen teken eers meer waar hy gestaan het nie

18.jpg


19.jpg


20.jpg


Nog 'n sein kanon

21.jpg


Amper tuis, Hemel en Aarde vallei - vrugbaar voorwaar

22.jpg


Batterye gelaai vir nog 'n week
 
Baie mooi pics en great bike  :thumleft:
 
I did that road yesterday. At Shaw's pass hit a right and went towards Bredasdorp. Came out just before Napier. That Hemel en Aarde road is real pretty.
Nice pics Dual
 
:thumleft: Spyt ons het nou die dag die pad Caledon 'n mis moes gee, maar toe ons daar was sê Lyn ons het die pad gery van Caledon se kant af met ons vorige Overberg trip.

Mooi wereld.
 
Thanks to all of you  :thumleft:
I'm lucky and blessed to be able to do it  :ricky:
 
Darm n lekker plek daai... Thanks vir die RR  :thumleft:
 
Sjoe maar die Boland met die wynplase is darem baie mooi. Ons was die aand voor jou ride by Babylonstoren vir my sussie se troue

Daai wereld moet ek nog met my bike kom ry  :drif:

Dankie vir die mooi snappies  :thumleft:
 
Nice pics!

If i may ask, is that the Ataraxia winery on the hill...the small church like building? was ther last month and thought those roads were perfect DS riding country. pity they tarring them.

Also what tyres do you have there. looks great tread for dirt??? :ricky:
 
Wow. Baie mooi fotos. Veral die 1 met die agterwiel in die voorgrond van naby afgeneem. Lyk lekker !!!
 
Top