Ek is nou sommer suur. Ek het my bike vanoggend gewas op die grasperk. Hy het op sy centrestand gestaan, die gras was te nat en toe neuk hy om en val my Goosetube na sy m@&r.
Het iemand dalk vir my 'n spaar een om te koop asb. Ek vra mos mooi. :mwink: