Swannie 685
Pack Dog
My Speedometer op my 2008 KLR het vanoggend besluit om te staak :
Vanaf Woensdag het hy soms so `n bietjie gehop tot op 60 km/h en daarna dooddollies gewerk. :thumleft:
Vanoggend toe ek op 100 km/h kom,merk ek dat die speedo stadig terugsak tot op nul. ???
Kabel is nie gebreek nie. :thumleft:
Die hulsel is goed ge-olie. :thumleft:
Merk geen foute aan die eindpunte nie. :deal:
Het al 100 keer als losgedraai en weer teruggesit sonder enige verbetering.
Wat is die goeie nuus, indien enige ? :biggrin:
En dan natuurlik - wat is die slegte nuus ? :eek7:
:ricky: