LMG
Race Dog
- Joined
- Jan 10, 2008
- Messages
- 3,041
- Reaction score
- 2,507
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek hoop iemand kan my help. Ek het die spots vir my fiets van www.RUGGEDIZE.co.za Puik diens gekry.
Maar ek het die volgende probleem - die ligte het drie verstellings: Skerp, dof en flikker.
Elke keer as ek die ligte aanskakel kom die volgende funksie aan - maw as ek dit af sit as dit skerp is, is dit dof as ek dit weer aanskakel, as dit dof is as ek dit afskakel, flikker dit as ek dit weer aanskakel. Is daar 'n manier wat ek dit kan kry om op een verstelling te bly?
Soos dit tans is, is dit totaal onprakties om in die aand mee te ry - as ek dit afsit agv aankomende verkeer en ek sit dit weer aan, flikker dit, of is op 'n totaal ander verstelling.
Is dit hoe dit werk of veronderstel is om te werk.