Terra
Pack Dog
Vrinne
Ek is opsoek na 'n 990/950 tweedehandse standaard screen as iemand een het hier in die Kaap. Kondisie kan maar swak wees solank dit nie gekraak is nie. Ek wil dit op my XT500 bou, so ek gaan dit knip en spuit.
Fanks!