Sunday day trip.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie dis 'n lekker rr en inspirasie vir my vir 'n trippie. Wat is die bande op die 1150 ?
 
Stofdonkie said:
arno said:
Dankie dis 'n lekker rr en inspirasie vir my vir 'n trippie. Wat is die bande op die 1150 ?

Dis Heidenau K60's.
En sê sommer vir die man waar jy hulle gekry het!! :deal: :mwink:
 
Country Gal said:
Riebeeker said:
Ek sien Stofdonkie het sommer Pakdonkie ook geraak! Country Gal het niks saam gery nie alles is op die donkie gepak  :peepwall:

Ek en StofD het 'n goeie verstandhouding in daai verband.  Hy ry al my ou goetertjies ook saam vir die eer om my sprankelende persoonlikheid as riding companion te hê  :)  Ek dink nogsteeds hy score op die deal  :peepwall:

:thumleft:
 
Nice RR Stofdonkie

Ek dink baie van ons beraam nou plannetjies om ook daardie roete te doen.  Dit lyk asof julle n jol gehad het. 

Sien uit na jou (julle) tweede RR

 
Lekker RR Donkie, ons hier in Gat - eng is baie jaloers op daai nice paaie wat julle mense kan ry!
:thumleft:
Thanks vir die lekker photies.
 
Top