matt said:Louis Kookwater RR :thumleft:
(Lekker ou Dora)
plonker said:so nice to read a RR where there where no technical issues with bikes breaking or no puncture issues :thumleft:
spoedvark said:Lekker RR. Thanks for sharing.
Prince Albert has a few fine establishments it seems. You had a great time at Karoo Lodge and we had great accommodation (self Catering) at Sommerso Guest farm also in Prince Albert.
Great to pic up the names of good establishments.
Thanks again and great pics on the phone!!
skydiver said:Pragtige wereld. Dankie. :thumleft:
dis reg vanaf Swartkop na Brandvlei op daai pad geen hekke nie, ek dink dit so 90kmchrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
Dink so 115km Pote. Ons het hom gery vanaf die Boegoeberg Bash en ons het te veel gezigzag vanafPote said:dis reg vanaf Swartkop na Brandvlei op daai pad geen hekke nie, ek dink dit so 90kmchrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
chrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
chrisL said:Dink so 115km Pote. Ons het hom gery vanaf die Boegoeberg Bash en ons het te veel gezigzag vanafPote said:dis reg vanaf Swartkop na Brandvlei op daai pad geen hekke nie, ek dink dit so 90kmchrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
Groblershoop en ons moes op Verneukpan pertol leen vir FertieBiet se 990 en ek het met dampe
in Brandvlei aangekom. Ons het die kilos afgetel!!! :deal:
Pepe said:Lyk my julle manne was haastig. Het nie orals mooi gekyk nie. In Rietbron is daar 'n winkel wat alles verkoop - petrol, koeldrank, kos klere ens. Dis egter in een van die systrate. Loxton se Rooi Granaat het heerlike koue koeldrank en 'n netjiese toilet - dis op die Jakhalsdanspad net as jy uit die sirkel uitdraai.
Laastens - die spoedrekordpoging is op Hakskeenpan, maar dis in die Kalahari, nie Karoo nie. Tussen Andriesvale (waar jy afdraai na Kgalagadi) en Rietfontein (dorp by grenspos oppad na Aroab).
Of stop by ons op Upington dan vat ons julle soontoe.
Dankie vir 'n lekker RR.
Pote said:laat weet as julle wil gaan, ek het ook so paar botteltjies gif wat moet uit gedrink word asook so bietjie unfinished business met die PAN...Carrots said:Lekker!! :thumleft:
Loewie ek dink as jy die petrol wat jy met elke wegtrek gebruik het aftrek na elke hek kon julle maar die ander pad gevat hetLouis Horn said:chrisL said:Dink so 115km Pote. Ons het hom gery vanaf die Boegoeberg Bash en ons het te veel gezigzag vanafPote said:dis reg vanaf Swartkop na Brandvlei op daai pad geen hekke nie, ek dink dit so 90kmchrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
Groblershoop en ons moes op Verneukpan pertol leen vir FertieBiet se 990 en ek het met dampe
in Brandvlei aangekom. Ons het die kilos afgetel!!! :deal:
Ons het by die locals gehoor die R357 is sleg en dat bakkies daar pap wielle kry. Met die vantastiese fuel range van die 990 wou ons ook die korste moontlike pad ry heen en weer. Ons is met die R27 noord uit Brandvlei en 30 km op regs tot by Swartkop (80 km merk) en toe nog 20 km tot op die pan. Net mooi 200 km heen en weer en behalwe vir die hekke, geen kak nie.
chrisL said:Loewie ek dink as jy die petrol wat jy met elke wegtrek gebruik het aftrek na elke hek kon julle maar die ander pad gevat hetLouis Horn said:chrisL said:Dink so 115km Pote. Ons het hom gery vanaf die Boegoeberg Bash en ons het te veel gezigzag vanafPote said:dis reg vanaf Swartkop na Brandvlei op daai pad geen hekke nie, ek dink dit so 90kmchrisL said:Dis jammer julle het die pad met die hekke na Verneukpan geneem.
Toe julle omdraai moes julle net na daai leë petrolpomp links draai totdat julle n
T junction kry. Daar regs vir Brandvlei of links vir Van Wyksvlei. GEEN HEKKE!!! :deal:
Groblershoop en ons moes op Verneukpan pertol leen vir FertieBiet se 990 en ek het met dampe
in Brandvlei aangekom. Ons het die kilos afgetel!!! :deal:
Ons het by die locals gehoor die R357 is sleg en dat bakkies daar pap wielle kry. Met die vantastiese fuel range van die 990 wou ons ook die korste moontlike pad ry heen en weer. Ons is met die R27 noord uit Brandvlei en 30 km op regs tot by Swartkop (80 km merk) en toe nog 20 km tot op die pan. Net mooi 200 km heen en weer en behalwe vir die hekke, geen kak nie.
julle sou dieselfde petrol gebruik het of minder.
Ek ken n vervelige hekoopmaakery. My bike is altyd moerig oor die gestopery en dan spin hy vreeslik as
ek weer wegtrek. Klink dit bekend? :deal: :mwink:
Ek dink Heimer het n fred onder Planning a ride oor Hakskeenpad en n moontlike bymekaarkomLouis Horn said:Wanr is die rekord poging? Miskien kan ons so ry dat ons daar is vir die event.
Enter your email address to join: