The Blind Date in Lesotho

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.
BabyBeemer said:
GG - love the logo - seems most appropriate.

Awert - geen gesensor nie - ons wil (amper) als weet.

DD - why so quite?

Nita, jy moet niks se nie!......netnou find hulle iets uit ::)

Die een ding van meisies wat nie uitstaan met die eerste oogopslag nie is dat hulle die vermoe het 'to charm the pants of anyone'. Nita is geen uitsondering en dit het nie baie lank geneem voor ek 'n sterk aantrekking vir haar begin ontwikkel op vele ander vlakke nie. Nie teenstaande haar vernuf op daai TW200 van haar nie. :love10: enige vrou wat 'n bike so ry sal 'n man se hart kan steel 'in no time'.
Maar dit was nie al waarmeer sy my hart gesteel het nie. Haar kalmte en stil geaardheid neem 'n bietjie langer om oop te maak maar dit het nie lank geneem voor ek haar beste eienskappe kon begin ontdek nie.
Sy is ongelooflik open minded en vir die wat my threads in 'politics & religion' volg sal weet dat my oortuigings baie 'off the beaten track is'. I guess that comes with being a true adventurer, not only do I ride the most outrageous places, I also explore the most outrageous philosophies.  :eek:
Nita is toegewyd in gefokus op dit wat sy doen en die mense om haar. Sy is 'n mense mens en het baie geduld met almal om haar selfs al krap hulle haar om. Sy hou daarvan om ander te wil gelukkig maak en partymaal ten koste van haarself.
Sy is verdraagsaam en hou nie vas aan ou grudges nie, sy deel met die issues en beweeg aan. Daars min mense deesdae wat hierdie vermoe het, meeste van ons vereis ons pond vleis as ons 'n onreg aangedoen is.
Sy is ook 'n trotse mens en hou daarvan om haarself te bewys. Sy deel met haar eie vreese en doen die beste om daaroor te kom sonder dat dit haar hele lewe beinvloed.

Hierdie is maar 'n klein lysie van dinge omtrent haar wat uitgekom het in die kort tydjie wat ons saam was. Enige man behoort sy ou skoene agterna te gooi om so iemand in hulle lewe te he. Ek het net besluit ek wil graag hierdie gevoel wat ek besig was om te ontwikkel met haar verder te verken.
 
Lekker DD

Kan hoor jy is baie gelukkig en ek baie bly vir jou  :thumleft:
 
Ag ek's bly dis nie net ek wie so gelukkig is met die liefde van my lewe nie!
Sy ry nog net nie so goed bike nie but we're getting there.
DD jy moennie so baie uitpraat nie, die manne gaan enige oomblik begin vra of sy 'n sussie het en wil kom kuier.... :mwink:
Mog die avontuur vir julle nooit tot 'n einde kom nie.
 
Great RR. Hoop alles werk uit vir julle!!!!!

Looks like you off to a solid start. :ricky:
 
:pot: :pot:
DD jy vat kanse om n reply te post sonder om iets oor die RR te post :peepwall:
 
this story is so cool for my sentimental side. loving it and looking for the ultimate outcome
 
Dustdevil said:
. . . . . . .Enige man behoort sy ou skoene agterna te gooi om so iemand in hulle lewe te he. . . .. . .

Hau. Die van ons wat van KZN afkom is nie heeltemal tweetalig nie.  

Ek is seker daar is goeie advies in hierdie sin, maar wat is dit?

Oh Wait! Google Translate is my friend . . .

"Any man should be his old shoes after throwing so someone in their life."

I think something is lost in translation  ???

 
It was night, then day - and still nothing more about "The Ride".

Ons wag inspaning vir die volgende episode.
 
I have tuned in for my daily dose of feel-good reading and.... nothing  ::)
 
Maybe some more, to report on, being made for this RR????????


Ek wonder wat hou DD en Awert uit die skryf????

Must be the OB's for the cold that is affecting the typing??

Kom nou, ons miss ons MILLS AND BOONE!!!!!
 
Wat gaan aan hie? oooja ek sien, niksie. DD wanner gooi jy nog?
 
Status
Not open for further replies.
Top