The Breede !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Arsène Lupin said:
Grrrr.... said:
Baie dankie aan almal! Jammer ek het nie bye gesê nie maar toe die bike gelaai was toe sleep ons, was al 09h30 by huis en my laaitie see toe gevat toe kom slaap.

Oppie en ektoknbike. Moerse dankie! Die Breede bashes is die lekkerste.

Oppie, kom dalk volgende naweek Hermanus toe. Stick jou n bier!

post biekie 'n fodie van daai famous bike van jou daar oppi stage, ek weet jy wil  >:D
:peepwall:
 
Attachments

  • faktapplaasbike.jpg
    faktapplaasbike.jpg
    469.3 KB
Pote said:
Arsène Lupin said:
Grrrr.... said:
Baie dankie aan almal! Jammer ek het nie bye gesê nie maar toe die bike gelaai was toe sleep ons, was al 09h30 by huis en my laaitie see toe gevat toe kom slaap.

Oppie en ektoknbike. Moerse dankie! Die Breede bashes is die lekkerste.

Oppie, kom dalk volgende naweek Hermanus toe. Stick jou n bier!

post biekie 'n fodie van daai famous bike van jou daar oppi stage, ek weet jy wil  >:D
:peepwall:

Oooo but that is pretty
 
Baie dankie, Hein en Dewald. :thumleft:

Moerse lekker, soos altyd.

Iets het my lelik gevreet. Lyk soos 'border collie' vandag.... dink nie dit was muskiete nie. Of dalk muskiete op steriods.

Ergste byt is in my crack. Ja, tussen my boude..... my vrou wou haar dood lag. Gelukkig weet ek whatever my daar gebyt het is dood.
 
Jis jis manne, eerstens baie dankie aan almal, Hein, Dewald, Stefan en Stevie agter die BAR (my beursie het n helse duik in en my kop ook), Christie julle alle Breerivier manne en al die honde, jissie ekt so baie nuwe gesigte ontmoet, dit was een befarkte paartie, my kop pyn nou nog van daai lekker S/Blanc wat ek gedrink het, dink ek het 3 bottels uitgesuip en ekt eintlik soort van ophou drink so hel my lyf is seer gedrink! Eks defnislis weer by volgende jaar, Ons het amper vrek gebrand op die pad terug, toe ons die pas afsak en Citrusdal inry is dit 41 en toe ons by die huis kom 43 en jys babbelas en ekt n swart pakkie aan op die fiets!!! Dankie almal, en o ja  :peepwall: kort daai Honda op die stage nie n kaalbas drywer nie...... Dankie weer almal, dit was gulpoopruk LEKKER!! :thumleft:
 
whitefish said:
Dankie almal, en o ja  :peepwall: kort daai Honda op die stage nie n kaalbas drywer nie......

Ek hoor die storie ja. Iemand het glo teen die wiele ook gepis. Gelukkig is pis alkallies en roes nie.

Sorry i missed this one...the Freelander was just towed away by a Defender ::).... i hope they make it to Roverland...
 
Grrrr.... said:
whitefish said:
Dankie almal, en o ja  :peepwall: kort daai Honda op die stage nie n kaalbas drywer nie......

Ek hoor die storie ja. Iemand het glo teen die wiele ook gepis. Gelukkig is pis alkallies en roes nie.
Wonder wies die pister!!?!
 
dalk daai skaaphond wat daar rondgeloop het?  :pot:
 
Blah blah blah... I spoke enough over the weekend.

Saturday morning we went for a quick spin which became even quicker after a few beers when most of the guys opted for the comfort of the camp. I think it had something to do with tents and pillows...

On Sunday I decided to make sure some of the cpt guys find their way back over the mountain. Good thing I didn't go any further. Struggled to keep awake on my way back home.
 
Attachments

  • 10 The old guys having a much needed brake after about 10km of very good road - Just a smoke b...jpg
    10 The old guys having a much needed brake after about 10km of very good road - Just a smoke b...jpg
    103.3 KB
  • 11 On our way to the Klip Lapa.jpg
    11 On our way to the Klip Lapa.jpg
    114.8 KB
  • 12 and another one.jpg
    12 and another one.jpg
    122.2 KB
  • 13 And then to Shaggy Stone brewery for their not so lekker brew.jpg
    13 And then to Shaggy Stone brewery for their not so lekker brew.jpg
    98.5 KB
  • 14 Lekker rustig by Shaggie Stone.jpg
    14 Lekker rustig by Shaggie Stone.jpg
    117.7 KB
  • 16 Sunday morning Alfies drift is navigatable again.jpg
    16 Sunday morning Alfies drift is navigatable again.jpg
    74.3 KB
  • 17 Rynet  doen haar ding.jpg
    17 Rynet doen haar ding.jpg
    101.1 KB
  • 18 en maak dit.jpg
    18 en maak dit.jpg
    78.7 KB
  • 19 Bo op Du Toitskloof Pas.jpg
    19 Bo op Du Toitskloof Pas.jpg
    94.6 KB
  • 20 New friend Sherene with Rynet in the back ground doing her usual thing - Taking photos.jpg
    20 New friend Sherene with Rynet in the back ground doing her usual thing - Taking photos.jpg
    90.9 KB
I'm just posting a couple of phodies

Wilddogs049_zpsf3f5263d.jpg

Wilddogs050_zps8ae7681f.jpg

Wilddogs051_zps0b3d1869.jpg

Wilddogs052_zpsecbac3c0.jpg

Wilddogs055_zpsa20e2dd1.jpg

Wilddogs058_zps9eee411b.jpg

Wilddogs061_zps29744321.jpg

Wilddogs062_zpsac4c9d40.jpg

Wilddogs063_zpse70e59a2.jpg

Wilddogs064_zps04dc03e0.jpg

Wilddogs065_zpsf192b531.jpg

Wilddogs069_zpsf062dde7.jpg

Wilddogs070_zpsa9fa95e0.jpg

Wilddogs073_zps99109c96.jpg

Wilddogs074_zpsf53bd52d.jpg

Wilddogs079_zps1cad694a.jpg

Wilddogs080_zps2f821d98.jpg

Wilddogs081_zpscb6d23de.jpg

Wilddogs084_zpse9f0d5b4.jpg

En sien jy, daar le my naam...

z4p7.jpg

en wat gaan hier aan? Oppies, 'n dealer??

77c3.jpg

ek seg maar eerder niks...

kmza.jpg

Pa, nou hoe werk die Bash storie?

qo45.jpg

Bus, het daai tjoep darem gehelp vir jou aarbeie?

amh8.jpg

Nie seker of dit die boegoe was nie of dalk al verby slaaptyd in die ouetehuis

evng.jpg

hoe later hoe kwater

bmeb.jpg
 
Kyk hier jou vernietnaaiettersnorgevrietmidget ....... amper so iets, maar toe nie. Meer n geval "wat nou Roots"?
 
Arsène Lupin said:
Bus, het daai tjoep darem gehelp vir jou aarbeie?

amh8.jpg

Nee, maar ek het wel 'n steek gekry op daai tjoep...

Te dankie aan my vriend, Ektoknfokkenknipmesinmysak...

:eek:scar:
 
Top