wooly bugger
Bachelor Dog
- Joined
- Oct 15, 2008
- Messages
- 13,589
- Reaction score
- 1,630
- Location
- Johannesburg
- Bike
- Buell Ulysses XB12
Jakkals said:Hierdie lyk na 'n bevange lekker Bash, en met die twee mal karakters daar moes daar baie sports gewees het. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Hoezit Schalk en Garry, :lol8:
Vis Arend said:Jakkals said:Hierdie lyk na 'n bevange lekker Bash, en met die twee mal karakters daar moes daar baie sports gewees het. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Hoezit Schalk en Garry, :lol8:
Daai manne het ons besig gehou. :imaposer: :imaposer:
Ek het my dronk gelag. atch:
Jakkals said:Vis Arend said:Jakkals said:Hierdie lyk na 'n bevange lekker Bash, en met die twee mal karakters daar moes daar baie sports gewees het. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Hoezit Schalk en Garry, :lol8:
Daai manne het ons besig gehou. :imaposer: :imaposer:
Ek het my dronk gelag. atch:
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
Garry het nie dalk die Haka gedoen nie ? :lol8:

woody1 said:Issie... ek kyk vir die auntie wat kitaar speel se chassis... ek meen die Fender kitaar :imaposer:
Vis Arend said:Jakkals said:Vis Arend said:Jakkals said:Hierdie lyk na 'n bevange lekker Bash, en met die twee mal karakters daar moes daar baie sports gewees het. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Hoezit Schalk en Garry, :lol8:
Daai manne het ons besig gehou. :imaposer: :imaposer:
Ek het my dronk gelag. atch:
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
Garry het nie dalk die Haka gedoen nie ? :lol8:
:laughing4: :laughing4: :laughing4: Het die evidence. Nogal op video. :lol8:
Jakkals said:woody1 said:Issie... ek kyk vir die auntie wat kitaar speel se chassis... ek meen die Fender kitaar :imaposer:
Ek glo jou maar ook nie heeltemal nie, jy sou eerder gekyk het watse eetgery jy kan terug ry Brakpan toe as om die girls dop te hou, ot: eepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Enter your email address to join: