Dragonfly-XC
Race Dog
- Joined
- Jun 30, 2012
- Messages
- 2,432
- Reaction score
- 1
- Location
- Melkbosstrand
- Bike
- Triumph (all models)
:sip: Lekker RR, maar dit bewys net weer, jy het 'n moerse klip nodig om 'n S10 bietjie seer te maak. Hulle is taai, 'n vriend het in Namibia die pad verlaat en hulle moes die S10 uit 'n bos uit saag, voorwiel 'n smilie en 'n nuwe tube om hom terug in die kaap te kry.