THE ROAD TO HELL ..... and back (part 8 THE FINAL CHAPTER now up)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Liewe ouers, en hier kom wys die harde baarde hoe mens dit doen.  Danie en Gideon, julle definitief ware ysters :thumleft:

Goed om te kon ontmoet Danie, jy's n interesante en voorslag mens.  Sal weer draai kom maak as ek weer in die Kaap is.
 
Was lekker om jou ook te kon ontmoet Johan, en kom kuier asseblief weer!

Ek het nou baie studeerwerk voor my met die foto emmer en spoeg en plak!
 
Well done GJ & Dan .
If anybody could have conquered that road , my money would have been on you two.


 
WELL DONE .....  looking forward to all the pics.. :thumleft: :thumleft:
 
Julle 2 oumanne dit wragtag reggekry .  RESPECT  :thumleft:
 
Ja GJ...ek kan net droom. Ek is mos nou al klaar halfpad in die retirement home op my rolstoel (GSA) :imaposer:

Lyk my n XT600 is net die wapen. As Danie se bene so lekker grond vat daar dan sal my stabilizers mos net lekker werk :thumleft:

Ek moet se ek like regtig die styl wat julle manne dit in gedoen het. Minimalisties en liggewig met geen onnodige backup of overplanning nie. Baie nice!

Weereens well done!
 
Mooi so julle ou grysbekke! :thumleft: :mwink:
 
Dit was nou 'n lekker lees report die.Wel gedaan manne :thumleft:
 
2StrokeDan said:
Let me please offer apologies to Justin and his team for us so barging in on their thread, but in fairness this sort of challenge will lead to barging in. Gj and myself left Thursday morning at about 10h00 and slept over in Springbok, Friday morning we left Springbok again at about 09h30/10h00 and rode into the RTH and out, and continued on the Namaqualand 4x4 trail for quite a bit before setting up camp along the Orangy Gariep on Friday evening. Today[Saturday] we returned via Pella, Pofadder, Kliprand, Vanrhynsdorp and N7 to Stellenbosch.
If you give us time there will be a ride report.
PS; this route is very difficult, and Justin's group were indeed wise to not attempt it under their circumstances. GJ took all of 30secs to go up the approximately 3-400meters that forms the very difficult part, my attempt took about 20minutes, with 3 stall/stops, one of which GJ had to help push until my bike could grip enough to go on it's own steam.

PIELE man ! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Die RR lees toe soos n skop skiet en d*nner fliek, ek kon nie ophou na ek begin het nie!!!

PFJustin jy kan maar  :ricky: boek skrywe, ek sal hom koop !!!

En aan die grensvegters wat die kersie loop haal het, wel gedaan.

So wil ek ook eendag ry.
 
GJ said:
Stroke Her Jy kan maar net droom om reg te kry wat Oom Daan reggekry het!

Danie, jy het dan n helmet op, seker maar die ouderdom dat jy so sag geraak het, Well Done 
 
Iemand gaan se vir oom Daan, hy kan nou maar daai film gaan ingee en die ride report post.  Hy hoef nie te wag vir die tannie se verjaarsdag voor hy die kamera vol neem nie.  :)
 
Hagar said:
Iemand gaan se vir oom Daan, hy kan nou maar daai film gaan ingee en die ride report post.  Hy hoef nie te wag vir die tannie se verjaarsdag voor hy die kamera vol neem nie.   :)
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
Oom Danie se "Road to Hell" ride report is soos die volgende wit president....dit gaan nooit gebeur nie!!!

Danie, ek maak jou n deal: As jy die koffie aandra sal ek die tikwerk doen...reken ons sal so 2 potte Jacobs nodig he teen my huidige tikspoed :imaposer:
 
Top