The story of SAS Willehond MkII

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Het iemand onlangs die SAS Willehond gebruik? Dink daaraan om eerskomende Saterdag daar oor te gaan as die rivier dit toelaat. Kan mens steeds vir Lilly skakel?
 
Ek verbeel my ek het iewers gelees hulle is weg van die plaas.
Dink dit was in 'n thread oor die Posroete.
 
    n Paar manne van Montagu het so 3 weke terug Die Willehond gebruik om die rivier oor te steek,maar hulle moes hom eers patch.Bel Richard Knipe 023 6141977.
 
Dankie vir die inligting, sal vanmiddag vir Richard Knipe skakel. Ek sal sorg dat ons maar genoeg brandstof ook saamry om botterkloof oor te ry as ons moet omdraai by rivier.
 
Top