Never been to Port St Johns,what a gaga place,may be we were at the wrong side of the river,Coffe bay was "lekka" I'm not a smoker but you can smell the green stuff from faaaaaar aaaaway
The last few photos show where the red devil(Honda XL 500) met his maker,sorry,Baked Beans, The XL 500 was very tired and decided to quit, Baked Beans and i came home the next morning so that he can fetch his bakkie and return to fetch the bike.Thanks Baked Beans en Dutchman for a great trip,Baked Beans sponsor the writing of the RR and he will add some pic's later,Dutchman is back to Holland and enjoy the winter,nice young ladd
Yes buzzlightyear,op die oop pad is hy oraait maar ek sal nie se fantasties nie,wind skuins van voor is hy maar geneig om die screen 'n bietjie gas te gee,klim wereld,soos in Lesotho,was hy nogal in my pad vernaam wanneer jy baie stof op screen het,waar daar baie groot klipbanke is,soos voor Sani(Katse kant),en misreen dan neuk dit maar,ek moes soms half om screen kyk om te kan sien
Mooi Baked Beans,ek het alweer vergeet van al die klein plekkies en hulle name wat ons deur is,ja ons was by see vlak en redelik hoog bo see vlak by tye :ricky:
Skolla, ek was vandag L\H driver gewees in daai klein swart karetjie wat vir jou hoeter gedruk het by Multi Save,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, HOEKOM. GROET JY NIE TERUG NIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Yes Jakkals,sorry man,ek se nogal vir die missus,ek ken die mense in die grote kar glad nie,dit was nog by die speedbump ook toe lyk dit of almal voorsit :lol8: