Toestand van 1150 GSA daar buite

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,178
Reaction score
25
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Goeie naand aan almal ...

Ek sit tans met 'n G 650 Xchanllenge en bewonder nog altyd die 1150 GSA vandat ek die Long way Round gekyk het...

Die probleem wat voor my le is ek het nou so paar rand gekry en wil die X inruil op 'n toer fiets .. Vir een of ander rede voel ek net die 1150 GSA eerder as die 1200 GSA weet net nie hoekom nie ??

My vraag is net kry mens nog 'n 1150 GSA met min kilos op en in 'n goeie toestand ? Ek het amper R 110K om te spend en obviously kan ek skuif na die R 1200 klas toe maar ek dink nie ek moet nie.

Ek verstaan dat daar 1150's is met 200k km + op kry dus is min kilos redelik relatief... maar ek dink aan om en by 20k kilos ..

Sal jy eerder R 1200 toe skuif of bly by die 1150's ?

Enige raad en insig sal waardeer word. Veral dalk iemand wat albei besit het ...

Dankie !
 

Latest posts

Top