- Joined
- Dec 7, 2012
- Messages
- 9,586
- Reaction score
- 1,685
- Location
- Kathu (NC)
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
My BMW toeter het gegroet, toe vervang ek hom, maar die Midas jobbie het nou glad nie lank gehou nie toe gaan hy ook, watse oplossings het julle manne als? en as julle iets snaaks in gesit het, waar het jul hom dan in gesit op die bike?
Lyk my die vibrasie en stof werk nie so lekker saam nie. die midas toeter het so skroefie waar mens hom stel, maar die is baie fyn, ek kry hom net net nie helemal aan die gang nie, hy het gewerk maar toe ek toeter weer terug sit en als toe werk hy weer nie. so ek is oor dit.