- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 22,730
- Reaction score
- 5,375
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Regtig spyt ons moes dit mis.Fok ou, as Mamma nie die naweek hier was nie het dit GLAD nie gegaan nie.
Emmer KFC, droee stuk brood en gravy......daar gaat jy
Sou dan ook nie 4 steke in my wang moes kry nie. Kar deure se hoeke is skerper as wat mens dink.