Hennie Pietersen
Pack Dog
Ek het n kompleet Two Bros exhaurst vir n R1200GS. Dink dit sal tot en met '08 of '09 pas. Voor die nuwe flapper valve ding.
Stainless headers.
Nogal loud (dis hoekom ek die standaard pyp terug gesit het).
Daar is een drawback, ek weet dit sal op n GS pas sonder crash bars of met SW Motech crashbars. Die rede hiervoor is dat die airflow sensor verder terug sit as op die standaard headers.
Nog in n goeie toestand.
Het ongeveer 5000k's terug die exhaust packing vervang (nie met think pink nie) maar met die regte goed.
Een klein duiking in die canistor, maar die sit onder die attachment clamp en jy kan dit nie sien nie.
Ek dinkR7000 R6000 R5000?, wat dink julle ander manne en vroue?
Sal enige aanbod oorweeg!
082 822 5376
???

Ek dink
Sal enige aanbod oorweeg!
082 822 5376
???