skywalker
Pack Dog
Wil knobblies opsit vir ernstige offroad werk, hulle hoef nie baie lank te hou nie, so 3 of 4 dae, approx 750km, terrein gaan varied wees.Ek het gedink Eo9 agter met n CO2 of soortgelyk voor, sal graag n wyer voorband wil he, motocross size 80/100/21.......enige voorstelle of raad is welkom