Unifilter?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dewie

Race Dog
Joined
May 28, 2008
Messages
4,465
Reaction score
10
Bike
KTM 890 Adventure R
Ons het nou al baie hieroor gepraat, maar kom ons kry konsensus  :deal:

Watter kombinasie van filter en prefilter gebruik julle?

Alhoewel ek glo in die unifilter (main filter) vir stof, dink ek dalk dit is die verkeerde een vir sand?
Sal hy nie meer sand korrels deur laat as sê die std. papier filter nie?

Wat van std. papier filter met non-oiled pre filter?

Seël die buitenste area met ghries of nie?

Net paier filter?

 
Top