URGENT HELP PLEASE...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Call me ...Bob

Pack Dog
Joined
Apr 3, 2013
Messages
136
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW R1200GS
DOGS

Ek het `n 2001 1150GS wat `n rukkie gestaan het, ongeveer 3 maande. Bike sukkel om te start en idle ongelyk... Dit mis en vrek terwyl jy ry. Intussen het die starter ook gekak en ek moet volgende week met die bike van die Kaap terug Tvl toe ry !
Ek vermoed, ...wat ek al ondervind en gehoor het dit mag dalk d "hall"sensors of ignition wees ???? Ek is ASB opsoek na onderdele asook `n ander starter wat reg is ...


As iemand asblief kan help !!


Bob
 
Top