Vaal dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Geel Hond

Pack Dog
Joined
Jul 2, 2008
Messages
111
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
KTM 990 Adventure
Iemand wat dalk weet van 'n lekker roete om die Vaal Dam? Sal nie saak maak as dit tegnies raak op plekke nie (tyd dat ek uit my beginner skoene klim).

Aangeheg is wat ek in gedagte het, maar enige voorstelle is welkom.

 

Attachments

  • Om die Vaal Dam.JPG
    Om die Vaal Dam.JPG
    137.5 KB
Top