Vinnige Kersfees trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Beplan om die 20 - 21ste Desember van GP na Langebaan te ry (Weskus).
Slaap oor in Carnarvon.
Beplan om N1 te vat tot Hanover en dan weg te draai.


As iemand dalk ook die 20ste die N1 afry. PM my

Ek ry weer die 27 en 28ste terug, maar het nog nie planne gemaak nie.
 

Latest posts

Top