ChristoffGS
Race Dog
My pa kla oor 'n vreemde sing geluid wat hy deesdae hoor as hy op sy dakar ry (teerpad). Enigiets van so 40km/h af op totdat die windgeraas oorneem. Selfs al trek jy die clutch in of as die fiets in neutral is.
Ek het self ook gaan ry met hom en dit klink asof die geluid van die middel/voorkant van die fiets af kom. Klink soos my heidie se sing, maar my pa is nou op sy 2de stel Sirac's en die voriges het definitief nie so gemaak nie.
Ons het al die ketting gestel, sprockets nagegaan en ek het selfs die chain-roller en die voorste sprocket-cover afgehaal, maar die gesing is nogsteeds daar. Ek het ook al die fiets op sy centrestand gesit en die agterwiel in 2de tot so 40km/h laat draai, maar kon niks snaaks hoor nie.
Het enigiemand 'n idee wat die probleem kan wees? Enigiemand dalk al dieselfde ondervind? ???