WAARNATOE!!!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
12,201
Reaction score
2,620
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Ek en vroulief wil weer gatskuur, hier so April, Mei maand 2012 se kant.  Ons het gedink om die honne hier op die froum te vra vir idees vir enige trip wat julle al gedoen het of beplan om te doen, of iets wat op julle "bucket list" is.   

Enige raad / idees sal waardeer en oorweeg word.

Hierdie kan dalk net een helse lekker trip raak.  :peepwall:

 
Top