Waarom raak ek 'n hooligan op my HP2?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JacoM

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 27, 2007
Messages
2,213
Reaction score
172
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS HP2
Dit is seker binnekort tyd vir 'n ander bike, want my liggaam raak te oud vir die ding.
My kop is egter nog jonk, en tussen die twee le die risiko..
Gister op die R44, oppad Somerset west toe by een van die robots besluit ek om a R1 te "verras"...Hy links en ek regs van die eerste motor by robot.
Hy was so verras dat ek voorbly tot ek 3de haak, en toe breek alle hel los!!
Die R1 ontplof hier links agter my met soveel geraas dat ek nie hoor ek slaan die rev limiter terwyl hy verby my skiet, nogal op die agterwiel...
by die volgende robot het ek darem geleentheid gehad om hom te thumbs up en bietjie gesels en lag....
maar in my drome het ek hom gehad tot in tweede...;)
Enigiemand anders wat al so iets probeer het?...
 
Top