Terra
Pack Dog
Vrinne
Ek is opsoek na 'n XT500 seat as iemand dalk ene het, ek is besig om 'n rally bike te bou uit myne en het die seat wat ek wou shape die naweek geheel en al in sy m@#r gebrand en gesmelt met die heat gun. Ek wil nie graag my XT se seat op offer nie so ek wil met 'n ekstra ene werk om die seat te bou.
Anyone??