Wat dink julle van die gear

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Ek kan die volgende kry vir R4500, soek net julle 2c worth, aangesien ek nie eintlik die goed se name ken nie.
2 x Marushin adventure helmets
2 x Moto V of V moto baaidjie/broek kombinasies met inners. (Gore tex)
Die goed is net twee keer mee gery.
Dink julle dit is die geld werd.

Laat asb weet wat julle dink
::)
 

Attachments

  • Riding gear.jpg
    Riding gear.jpg
    89.1 KB

Latest posts

Top