Watter roete om te ry Sondag 26/01

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
2,112
Reaction score
592
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Ek en my vrou beplan om 'n lekker dag trippie te doen die komende Sondag. Nog so een of twee pals en vroutjies gaan ons join en dan ook natuurlik erens stop vir 'n koue een.  :drif: 

Die vraag is nou net, in watter rigting en waarna toe ry ons?  Ek gee nie om, om 'n bietjie grond pad te ry nie, net nie te tegnies met die vrou agter op nie.

Het julle enige voorstelle??

thanks,
 
Top