Mamma, haar ma en sussie gaan af Kaap toe so van die 17de tot die 22ste Maart.
En Jomar en sy sussie gaan saam pelle Weskus toe.
Klein Bea is ook daai naweek weg
So....Pappa is stoksiel alleen, en nie net op die Saterdagaand nie
So vir 3 of 4 aande
Ek sit en bekyk die Kaart so
Waantoe vir so 3 aande, ek sien daai Vrydag is n vakansiedag (toevallig ons Troudag).
NET camping die keer
Seker so 500km radius van die Huis af
Natal is ALTYD nice, daar so al langs die berge af tot wherever toe
Af suide toe ook nice, maar ek gaan anyway Bankfontein/Philippolis area toe die 3de April
Op boontoe ken ek nie, wil ook VER wegbly van highways en traffic af
Het ook nou klomp TR's gelees om idees te kry, maar meeste is in WC
Decisions Decisions.........
Ideaal sal wees om tot iewers te kom, daar n "base campie" te maak, en vandaar af elke dag so lang draai ry....dit werk nogal nice
Wil die ding NET NIE overtime nie.
Kies n windrigting en ry net