WC Bash 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Snafu said:
Lyk my hier is te veel gedrink en te min fotos geneem? :p
Neewat Ossie die ou mense was rustig.
Ons het wel gevriet dat ek nounog net peusel!!!! :imaposer: :eek7:
 
Herman dankie vir 'n lekker bash (al was ek net die Vrydagaand daar).Ekt gisteraand eers weer by die huis gekom maar het so paar fotos wat ek later sal bysit..... :thumleft:
 
Top