Ektoknbike
Race Dog
- Joined
- May 4, 2007
- Messages
- 899
- Reaction score
- 0
- Location
- Oppie plaas Worcester
- Bike
- KTM 950 Adventure
The gravel road between Villiersdorp and Robertson, every bike in the w-cape us it. Elke Saterdag is dit net bikes. Gister het ek 17 getel en bliksim dit klink mooi as hulle die gears drop en dan gasgee vir die gravel.
Waarheen is jy oppad? Is daar 'n Wille Hond tussen julle?
Waarheen is jy oppad? Is daar 'n Wille Hond tussen julle?