Noneking said:Nou terg jy net!VaalBaas said:EK gaan vinnig gou vannaand die reel oortree, maar dit is werklik vir n goeie doel..... Sal n foto neem vir evidence. :biggrin: >
Geduldig net asb. Dit gaan eers na lockdown kan uitkom :deal:
Nope, ****&escape was suksesvol. Is deurgewys deur padblokade. Soek seker maar motors met met meer as een insittende.
Ek brand om te vertel....