Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
Heading up into those clouds up ahead….



0afea548e61a484fc9866f77dde5342d.jpg
When is that bike getting decent rubber on


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Joubertskloof pas gaan soek en gekry vanoggend. Dankie vir die track [member=27185]Ruans[/member]
Daarna Ouberg oor, Plathuis, Hondewater en Barrydale toe.
Dit lyk of iemand besig is om in te trek in my braai grot!
260 km
 

Attachments

  • 96A15D2B-425A-405B-8805-5D5D3003856F.jpeg
    96A15D2B-425A-405B-8805-5D5D3003856F.jpeg
    192.2 KB
  • 4ABB89B3-466D-4FC2-82C6-7C45F72D68E4.jpeg
    4ABB89B3-466D-4FC2-82C6-7C45F72D68E4.jpeg
    173.3 KB
  • C6361154-9412-479B-AE2A-75C1370B5317.jpeg
    C6361154-9412-479B-AE2A-75C1370B5317.jpeg
    246.3 KB
  • 5E6A5FC3-AB4F-402D-A964-729B148EBD86.jpeg
    5E6A5FC3-AB4F-402D-A964-729B148EBD86.jpeg
    156.5 KB
Bitjie gaan stof maak tussen Brackenfell & Stellenbosch.
Net n' kort rit om die huis om te gaan af kool Saterdag middag.
 

Attachments

  • 20220205_190620 (1024x576).jpg
    20220205_190620 (1024x576).jpg
    620 KB
  • 20220205_192542 (1024x576).jpg
    20220205_192542 (1024x576).jpg
    555.5 KB
Nou sê ek vir myself; self, daar is een kletterpet op die fiets (aanname: 1 ruiter).  In die 2de foto is daar sulke fyn baletskoentjies en pienk handskoene.  Nou hoe nou?
 
A day out
 

Attachments

  • 4FB0388B-98D0-4B37-9DC2-FEF467E53668.jpeg
    4FB0388B-98D0-4B37-9DC2-FEF467E53668.jpeg
    130.6 KB
Jy het beslis die coolste bike op die trip Gerrard!! :thumleft: :drif:
 
DUSTRIDERS said:
Jy het beslis die coolste bike op die trip Gerrard!! :thumleft: :drif:

Yip  :biggrin: En loop nou soos stroop. Met tyd moet ek net die voor suspensie upgrade
 
Last stop
 

Attachments

  • 17F5D691-7473-4B95-9187-49C4072B8F89.jpeg
    17F5D691-7473-4B95-9187-49C4072B8F89.jpeg
    148.7 KB
Die XR is nie verniet rooi nie.
Vanoggend gaan kyk hoe lyk Gysmanshoek. Dit smeul nog diep in die berge. WOF steeds besig.
Baie duisende hektare se fynbos verwoes.
Ek wonder wat die waarde van die proteas wat by Kanetberg verwoes is, is.
 

Attachments

  • 320C991A-C7E5-4AE5-B290-9D45501F4E48.jpeg
    320C991A-C7E5-4AE5-B290-9D45501F4E48.jpeg
    191.6 KB
  • 157F33F5-E81A-454E-8291-BDAC70FF59BB.jpeg
    157F33F5-E81A-454E-8291-BDAC70FF59BB.jpeg
    170.3 KB
Bliknêrs said:
Die XR is nie verniet rooi nie.
Vanoggend gaan kyk hoe lyk Gysmanshoek. Dit smeul nog diep in die berge. WOF steeds besig.
Baie duisende hektare se fynbos verwoes.
Ek wonder wat die waarde van die proteas wat by Kanetberg verwoes is, is.

Oor n jaar of twee gaan dit n pragtuin wees
 
Top