Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Easy ride with a friend today
Nelspruit - Sabie - Hazyview - Kruger fence

BA4EEE39-6850-4428-9736-145C5CAB4961.jpeg
 
Visited the wagon wheel bridge this morning.
It can be found on the N1 North towards Makhado (about 30km north of Polokwane)
I took mostly dirt roads there and back and ended up doing around 100km
1655648557143.jpeg

1655648614920.jpeg

1655648709383.jpeg
 
On this day 5 years ago….

Jeez kan dit wees?!! Tyd vlieg verby!!😳
 
Het julle ouens kom koud kry hier in die regte Kaap

Jy verstaan nie. 2300 gisteraand by die huis gekom. Op 'n stadium Maandag oggend was dit 4 grade gewees, selde bo 8. Ek dink nie ek sal ooit weer kan staan en pee nie.
 
Dis reg ja 👍🏻

Ek was so bly om ‘n guzzi op die pad te sien dat ek skoon die ander twee vergeet het 🤣

Die ou by Moto Guzzy in Blauwberg is moer gaaf. Stuart. Gaan maak 'n draai en vat die demo V85TT vir 'n spin. Vat jou tjekboek saam. 10 sekonde reël.
 
Top