Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Noneking said:
ad184929dbdce556c4001af886620f42.jpg

Baviaans

Pragtige fiets daai! Baie geluk Noneking!
 
Ek weet net nie hoe mens gestop kry vir fotos nie, met daai bike sal ek net vinniger en vinniger wil ry... :ricky:
 
bud500 said:
Ek weet net nie hoe mens gestop kry vir fotos nie, met daai bike sal ek net vinniger en vinniger wil ry... :ricky:
iewers laat die pyn jou stop................. ;)
 
Nice part of trip is done. Sleeping over at my favourite spot, Green Lantern in Van Reenen. Tomorrow tar home. [emoji30][emoji30][emoji30]

One last shot, this one taken on Lower Lotheni Road.

e26ccd37371d956c54808d5eed0260b9.jpg
 
KarooKid said:
Genugtig.

En wat is jou indrukke sover?

Die sitplek is moerse hard.....[emoji12]
Baie impressive, alhoewel dit waarskynlik verkeerde bike vir so trippie is. Ek het dit baie geniet.

Die bike is obviously fantasties oor rowwe terrein en speel lekker in die twisties, maar mens mis gou n groter bike met gemakliker seat, screen ens op die reguit stofpaaie en teer.

ChrisL - DUSTRIDERS said:
So jy is n Naude? ;) >:D

Haha nope.

Mens raak gou die harde seat gewoond en ek vind dat ek ry net stadiger op die oop grondpaaie met 'n kleinder bike.
 
Top