- Joined
- Aug 28, 2006
- Messages
- 7,667
- Reaction score
- 1,592
- Location
- Hilton KZN
- Bike
- Boss Hoss (all models)
Ncwadi
Lekker pic!
Is dit op die bruggie net voor jy terug by die R25/Cullinan T aansluiting kom? Was ‘n goeie 4 jaar laas daarSo bietjie rondspeel in my agter tuin. View attachment 794016View attachment 794015
Nee Meneer, dis baie naby aan die Roodeplaat dam wat oor een van daai riviertjies gaan,Is dit op die bruggie net voor jy terug by die R25/Cullinan T aansluiting kom? Was ‘n goeie 4 jaar laas daar
vanaf Roodeplaat Mamelodi se kant toe. Die hoë treinbrug oor rivier en pad Wat agter om die dam gaan.Is dit op die bruggie net voor jy terug by die R25/Cullinan T aansluiting kom? Was ‘n goeie 4 jaar laas daar
Sis nou regtig n mooi pick
Presies ja!Lekker Boschkop trein spore.
Flippet dit lyk nou lekkerI got a training course this weekend, might as well make a camp out of it.
View attachment 794579
View attachment 794580
Enter your email address to join: