- Joined
- Sep 18, 2010
- Messages
- 3,959
- Reaction score
- 1,532
- Location
- Walvis Bay, Namibia
- Bike
- KTM 990 Adventure
Padskraper op n sondag en sien nie eens een enige dag van die week in my omtes!!
Magtag maar daai koerantpapierkos lyk lekker!!![]()
As dit net gou landswyd wil begin reen daar!!Chris, ons is baie bevoorreg om hier te kan woon vir verskeie redes![]()