Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie mooi Tenere Dorsland!


Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]

Dankie Jaak, ek geniet die fiets baie. Ja, dalk as ek lang ente teerpad moes gery het om by die gondpaaie uit te kom, of as ek jonger en willer gewees het sou ek dalk 'n groot windtie fiets gekoop het maar waaragtig, die klein Teneré is vir my lekker.  Ek sien erg uit na die Thumper Bêsh te ry.  Het al sommer my roetes bekyk, gaan bietjie 'n langpad om ry.
[/quote]

Lekker man lekker!! Ek mis myne baie.
Was bietjie haastig toe ek hom laat gaan het. Hyt skaars 6000km op gehad.
 
Het bietjie die geskiedenis gaan opsoek daar in koppies se rigting, lekker koud en winderig, vandaar parys toe, lekker dag op die bike
 

Attachments

  • WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.08.57 PM.jpeg
    WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.08.57 PM.jpeg
    137.7 KB
  • WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.09.30 PM.jpeg
    WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.09.30 PM.jpeg
    148.3 KB
  • WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.09.50 PM.jpeg
    WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.09.50 PM.jpeg
    140.6 KB
  • WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.52.25 PMxx.jpeg
    WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.52.25 PMxx.jpeg
    118.7 KB
  • WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.08.21 PM.jpeg
    WhatsApp Image 2018-07-16 at 7.08.21 PM.jpeg
    201.8 KB
Meiringspoort Today.
 

Attachments

  • 20180717_122229.jpg
    20180717_122229.jpg
    196.2 KB
Offshore said:
Meiringspoort Today.
Odd Dog said:
:thumleft: Love that spot, always stop there and take a walk.
Along with Swartberg Pass this stop in Meiringspoort is always a must visit for uz when we visit friends in Oudshoorn. [emoji108]
 
Gister so 'n 300km draai gaan ry.  Dit was 'n pragtige dag, windstil, tot warm in Jansenville gewees, natuurlik koeler hier bo by my.  Dit was ontnugterend om te sien hoe droog dit suid van Graaff-Reinet is, met boere wat nog aanmekaar voer. Die veld lyk sleg maar die manne hou moed.  Noorsbome word gekap as droogtevoer en die vee wat oor is lyk redelik goed.

Nouja, dis seker genoeg gewarrawarra, kiekies......
 

Attachments

  • XT660z op die langpad.jpg
    XT660z op die langpad.jpg
    248 KB
  • Buffelsfontein naambord.jpg
    Buffelsfontein naambord.jpg
    201.7 KB
Dié tyd van die jaar is altyd vir my mooi wanneer die Aloe ferox so pragtig helder oranje in die blom staan terwyl als om hulle so vaal en uitgedor is.  Op sommige plekke staan hulle sommer sulke groot plate helder oranje.
 

Attachments

  • Aloe ferox en XT660z-2.jpg
    Aloe ferox en XT660z-2.jpg
    260.5 KB
  • Aloe ferox en XT660z.jpg
    Aloe ferox en XT660z.jpg
    225.1 KB
  • Aloe ferox.jpg
    Aloe ferox.jpg
    276.7 KB
Dis bitter droog suid van Graaff-Reinet, selfs die noorsbome kry swaar.
 

Attachments

  • Noorsbome kry ook swaar-2.jpg
    Noorsbome kry ook swaar-2.jpg
    290.6 KB
  • Noorsbome kry ook swaar.jpg
    Noorsbome kry ook swaar.jpg
    280.1 KB
Jansenville bied lafenis in die vorm van 'n wafel, stroop en roomys.  Ook die Teneré kry brandstof.  28.986km/l!
 

Attachments

  • Wafel en roomys.jpg
    Wafel en roomys.jpg
    157.5 KB
  • Stukkende skoeter.jpg
    Stukkende skoeter.jpg
    399.5 KB
  • Die moeilikheid van moeilikheid.jpg
    Die moeilikheid van moeilikheid.jpg
    123.8 KB
Noneking , it looks like you had a lekker ride  :thumleft: , the terrain certainly looks great
 
Dux said:
Noneking , it looks like you had a lekker ride  :thumleft: , the terrain certainly looks great


Swaziland is riding heaven!!
 
Not today, but yesterday. Took my son to go riding in the field outside town again.
Had a couple of mates who came along who also wanted to ride. The one use to ride with me, but has been of bikes for a good couple of years, the other one climbed on a bike for the first time since trying it once and failing in high school
He got the hang of it pretty quickly this time round.

Ps: Daai Chinese jobbie kan gewig dra.[emoji16]
9cb9e4b31e38089288ef52a97c5c9780.jpg
c204e8c3777be9ceb7ba3d5c34472a07.jpg
1090db2473a415e2abb179a6e57f2964.jpg
 
Early morning ride with @foxi . Kaapsehoop, Alkmaar, Sudwala, & Brondal




7b6617b36bc621282bae09190b77456a.jpg
 
Top