Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
A57C4B01-8B3C-41E9-ADA1-49C21C5C4438.jpeg
 
Sondag het die BMWMCCC se MotoMarshals weer by die CTCT gewerk.
Vroegoggend, lank voor sonop, moes ons op stasie wees.
My sektor was rondom Simonstad.
'n Skeepskanon (40mm?), 'n groot anker en 'n driepootpot (walvisolie) het ons stilweg ingewag.
20230312_045110.jpg

20230312_045232.jpg



20230312_053832.jpg


Op Jubilee Square is ook die standbeeld van Just Nuisance (die enigste hond wat deur die Royal Navy formeel ingeskryf was as 'n dienende matroos 1937-1944)
20230312_084351.jpg


Terwyl hierdie (baie ernstige) klomp sweet
20230312_071556.jpg


geniet ander hulself op die strand
20230312_093040.jpg


Simonstad hawe gesien vanaf Runciman Drive
20230312_115815.jpg


'n Windverwaaide wildevyboom langs Smitswinkelbaai se laaste steilte
20230312_123126.jpg


Houtbaai in al sy glorie
20230312_142617.jpg
 
Last edited:
Top