Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit bly maar lekker en mooi om die Cederberge roetes te ry

IMG_0693.jpeg
IMG_0696.jpeg
IMG_0712.jpeg
IMG_0718.jpeg
 
Dit was vrek warm daar naby julle. Nie seker hoe warm nie maar het gebars by die padwerke by albertinia
 
Jip ons het gekook vandag en nou waai die wind ons weg!!🥵😬Daai stopngoes maak mense rasend!!😡Hy jy dalk die massiewe abnormal trok gekry met die transformer op? Lyk asof hy 300+ ton kon weeg. Een van daai twee perde voor en twee agter jobbies, nogal Ausie Kenworths gewees.
 
Nee glad nie.. niks ook tot hier nie.

Top