n HELE paar, ek weetJy gaan my nog so paar gunsies moet doen….
Ek is VER innie rooi by jou!!
n HELE paar, ek weetJy gaan my nog so paar gunsies moet doen….
KTM 890 Rally@Noneking
Jyt nou al hele paar scoots gehad, ek weet oorwegend KTM
Wat is jou GENUINE "Top 3?"
Soos I'm all-rounder, jy ry moer goed gravel..maar kom ons se nou maar jou Top 3 waarmee jy (heavy) gravel af Kaap toe moet ry, en Teer en (BAIE) mooi gravel terug?
As jy wi
Eks nuuskierig
En as jy MOET een kies uit die 3?KTM 890 Rally
KTM 990 R
KTM 990 S
Realiteit is dat KTM die beste serious offroad fietse maak.![]()
890 RallyEn as jy MOET een kies uit die 3?
Onthou, "allrounder"
?
Jou fotos is altyd spectacular!
Even though Seweweekspoort is only about 25km from where I live in Ladismith, the scenery never ceases to amaze me.
Sunday morning ride out:

Hi, wat se tail bag het jy op?
Lyk soos 'n Kaoko?Hi, wat se tail bag het jy op?
Wie se fiets staan daar ver?Man cave weekend…..
View attachment 940083
‘n Forum lid se nuwe RallyWie se fiets staan daar ver?
Ok dankie‘n Forum lid se nuwe Rally
Genoeg inligting vir jou om nuwe skinder stories te vertel?