Wie maak GPSe reg?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sandban(g)k

Race Dog
Joined
Aug 10, 2010
Messages
4,670
Reaction score
2,332
Location
Bultfontein
Bike
BMW R1200GS
My Etrex wil nie meer nie, hy wys die page wat se hy acquire satteliete, maar wys geen satteliete in die kringe nie (maw slegs die kringe en die opskrif is daar) en doen niks verder nie?
 
Top