Wie Toer en Kamp met n TAFEL ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Legadema

Race Dog
Joined
Apr 6, 2010
Messages
1,773
Reaction score
12
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Volgens my een van die noodsaaklikste Items vir enige kamp. Het hierdie opvou tafel kleiner gemaak om gemaklik op die 990 te pas, sonder om my passasier enige ongerief te gee.
 

Attachments

  • Kamp tafel.JPG
    Kamp tafel.JPG
    80.2 KB
  • kamp tafel 2.JPG
    kamp tafel 2.JPG
    82.4 KB
  • Tafel gepak.JPG
    Tafel gepak.JPG
    73.7 KB
Top