Wiele

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mof

Race Dog
Joined
Oct 15, 2010
Messages
1,324
Reaction score
65
Location
Calvinia
Bike
AJS (all models)
Het enige iemand dalk vir my 'n agterwiel speek? Ek sal betaal of vir jou 'n nuwe een teruggee. Hulle is op backorder by BMW en ek wil ry.
Seker nie doodsake om sonder een speek te ry nie?
 
Top