Winter maintenance

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
Hi Guys
Dit is tyd vir my bike se winter maintenance, ek moet die clutch doen en ook na die olie lek kyk. Soos julle kan sien op die fotos is daar iewers olie wat lek, ek het gedink dit is dalk die klamp wat nie meetr styf sit en dit daar uit druk. Maar het mooi gekyk en ek dink nie dit is daar. Het een van julle dalk al dieselfde probleem gehad.
Dan wil ek ook weet as mens die oorspronklike pipe clamps afhaal of ek net gewone S/Steel pipe clamps kan opsit.
Ek sal nog seker n paar vrae vra soos die tyd aan gaan !!
Cheers !!
   
 

Attachments

  • 20150614_122530.jpg
    20150614_122530.jpg
    72 KB
  • 20150614_122543.jpg
    20150614_122543.jpg
    44.1 KB
Top