Witvos het arriveer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matewis

Race Dog
Joined
Sep 23, 2013
Messages
2,497
Reaction score
148
Location
Soneike, Kuilsrivier
Bike
BMW R1150GS Adventure
Nou ja, die Witvos staan in die garage. Het n draai gaan ry en as ek nie ore gehad het nie was hy regrondom my kop. Sien sy olie effe laag so gou more optop en lekker was.
b51ec3597e8010380e513ecb382c2209.jpg

ae61f1cbebc5f1135ed5e77ee4dee196.jpg
 

Latest posts

Top