alwyn_gs
Race Dog
Woema Dagrit - 29 November 2015 - Magaliesberg Area
N lekker, groen roete oor Schurweberg, deur die Skeerpoort nek, dan al langs die Magaliesberge na Black Horse Restaurant Magaliesburg. Roete is "gravel highways", en dan kan ons Breedts Nek opry vir die wat die avontuur wil aanpak. Van daar weer "gravel higways" na Black Horse Restaurant.
Roete is ideaal vir beginner-ryers, en agter-oppie (pillion) vriendelik.
Voorlopige roete is 181km tot by Black Horse, waarvan 50% grond pad is. Sal roete publiseer as die recce gefinaliseer is nader aan die dag.
Vertrek punt: Woema Winkel, Shop no1, Glen Gables Shopping Centre, c/o Lynnwood and January Maslilela Drive (Gen Louis Botha), Lynnwood Ridge, Pretoria
Vetrek Tyd : 7H00 vir 7H30 Natuurlik sal lekker koffie en muffins beskikbaar wees
Die is n sosiale rit, en jy ry saam op eie vrye wil en op eie risiko. Daar is geen fooi om saam te ry nie, jy is net verantwoordelik vir jou brandstof en spys en drank kostes.
Kom geniet n lekker rustige rit saam ons net so voor Desember maand
:ricky: :ricky: :ricky: