Red Swallow
Pack Dog
Yes....
Julle het lekker baie gedek oor die paar dae....
Koel man !
Julle het lekker baie gedek oor die paar dae....
Koel man !
LouisXander said:Lekker Deon, dit was tyd! Wanneer hou ons weer XT rally!! Jagtermeister roep!!
LouisXander said:Nee wat. Jou brieke werk net beter as myne!!
Red Swallow said:Oi !
Die R339 waarvan jy praat is anders bekend as die Prins Albertpas. Jare terug het ek op n padkaart gekyk en gesien dis n kortpad tussen Uniondale en Knysna...dit was skemeraand en ek was moeg, en nie lus om al die pad na George en dan weer terug Knysna toe te ry nie.... Dit was nog in my Golf GSX 1.8 sonder lugreling.
Erg gesweet in die kar, want die oomblik wat jy die venster oopmaak ...was die kar vol stof binne-in.
Dis die Prins Albertpas en die Montaguepas wat albei effens snaaks geleë is wat maak dat hulle nie so bekend is as die Seweweekspoort, Swartbergpas en die Hel byvoorbeeld nie....
Enter your email address to join: