Hi Honne :3some:
My man - Yami 900 - het my nou ooreed om ook saam te blaf. Sal maar sien hoe dit gaan hier en op die pad.
Yami het my nou al n paar artiekels op die WD gewys en is baie intresant, asook die goeie gesindheid wat almal het. Met die laaste insident wat ons in Paarl gehad het en n WD wat ons da gehelp het, kan n mens net dink die is n wonderlike klomp mense!
So Hello, eks n puppie en hoop julle honne wys my die regte maniere :mwink: